Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intellektuele Goederereg Kortkursus
Begin: 17/05/2023, 09:00
Einde: 19/05/2023, 16:00
Kontak:Annette van Tonder - 021-808 9371
Plek: STIAS

​Die sertifikaatprogram word aangebied deur die Anton Mostert Leerstoel in Intellektuele Goederereg, Fakulteit Regsgeleerdheid. Die kursus is gemik op almal met 'n belangstelling in Intellektuele Goederereg, ongeag voorafkennis in hierdie veld van die reg.