Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vrouedag 2022: Integrasie van gesondheid en besigheid
Begin: 10/08/2022, 10:00
Einde: 10/08/2022, 12:00
Kontak:TIOinfo@sun.ac.za -
Plek: Online

​Tygerberg Internasionaal bied die Kolligreeks: Vrouedag aan op 10 Augustus 2022. Die tema is 'Integrasie van Gesondheid en Besigheid'.

Dr Therese Fish, Visedekaan: Kliniese Dienste en Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheid Wetenskappe, sal die hoofspreker wees.


Navrae: TIOinfo@sun.ac.za