Kontak:Amira Brown
- -
Plek: Stellenbosch & Bellville Park/Belvillepark
Die intreerede van prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, vind op 1 November 2022 om 17:30 by die Bellvillepark-kampus plaas. Die titel van die intreerede is: The times they are a-changin.