Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Rampe en Ontwikkeling
Begin: 12/10/2021, 09:00
Einde: 14/10/2021, 16:00
Kontak:Patricia Zweig - +27 (0)72 355 9578
Plek: Online

Die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) bied in Oktober en November verskeie driedag- geakkrediteerde kortkursusse aan. Die eerste een is Rampe en Ontwikkeleing. Dit fokus op die versterking van ramprisikobestuur in die Afrika-konteks, met klem op die versagting van stedelike risiko's.