Die Universiteit Stellenbosch en die Suid-Afrikaanse Raad vir Mediese Navorsing nooi u uit na 'n webinaar wat erkenning gee aan die Internasionale Jaar van die Verpleegster en die Vroedvrou 2020, en hul bydrae tot die bestryding van die COVID-19-pandemie.
Die sprekers is Minister Nomafrench Mbombo, Prof Glenda Gray and Prof Hester Klopper.
Die webinaar sal regstreeks uitgesaai word op YouTube by hierdie skakel.