Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SAIGR: Webinaarreeks met Finansiële Leiers
Begin: 22/09/2020, 08:30
Einde: 23/09/2020, 09:45
Kontak:SAICA - 021 4172660
Plek: Online / Aanlyn

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerede Rekenmeesters (SAICA) bied van 1 tot 23 September 2020 'n reeks webinare aan oor strategie, leierskap, tegnologie en innovasie. Die reeks sal deelnemers blootstelling gee aan beïnvloeders en tendensie van die toekoms. Studente is welkom om vir die reeks in te skryf.

In die lig van die omvattende en unieke uitwerking wat Covid-19 op besighede en die finansiële funksie het, sal hierdie aanlynreeks mense aanspoor om strategie, leierskap en tegnologie in hul eie rolle toe te pas, asook om werklike oplossings vir persoonlike en sakesukses te vind.

Sprekers wat gedurende die reeks sal optree, sluit die volgende in: Ashanika Perimal GR (SA); Bruce Whitfield; Dion Chang; Kim Hulett GR (SA); Mpho Mookapele GR (SA); Pieter Bensch; Timothy Kiluba GR (SA); and Tramayne Monaghan GR (SA).

Program:

1, 2 & 3 September: Kliek hier.

7, 9 & 10 September: Kliek hier.

14 & 15 September: Kliek hier.

22 & 23 September: Kliek hier.​