Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Universiteit Stellenbosch se Biblioteeknavorsingsweek 2020
Begin: 24/08/2020, 16:00
Einde: 28/08/2020, 13:30
Kontak:Marleen Hendriksz - 021-808 3312
Plek: Online

Die Biblioteek se jaarlikse Navorsingsweek vind plaas in die week van 24-28 Augustus 2020. Die tema vanjaar is “Going for research gold in 2020” met webinare onder die afdelings "Get ready", "Get set", "Stay on track" en "Cross the finish line" om na uit te sien. Kliek op die skakels hieronder om te registreer en om meer inligting oor elke sessie te sien.


Navorsingsweek 2020 word bekendgestel op 24 Augustus met 'n webinar deur dr Balindiwi Sishi getiteld "The journey through my eyes".


Die res van die week sal onderwerpe gedek word verwant aan die navorsingsproses met webinare aangebied deur Biblioteekpersoneel, kenners van ander steundienste op die kampus en verteenwoordigers van bekende navorsingsdatabasisse soos SCOPUS en SAGE.


25 Augustus - Get Ready 

26 Augustus - Get Set 

27 Augustus - Stay on Track 

28 Augustus - Cross the Finish Line 


Ons sien uit na julle deelname! 

 

Navrae: Marleen Hendriksz, Koördineerder van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek  E-pos  |  Tel: 021 808 3312​