Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Bewyse-ingeligte Besluitneming: Die Kuns, Wetenskap en Kompleksiteit van Kennisvertaling
Begin: 01/09/2020, 20:00
Einde: 02/10/2020, 20:00
Kontak:Liesel Esterhuizen -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg bied 'n vyf-weeklange aanlyn kortkursus van 1 September tot 2 Oktober 2020 aan om navorsers 'n omvattende begrip te gee van bewyse-ingeligte besluitneming en die rol van kennisvertaling om dit te bevorder.

Meer inligting hier beskikbaar.