Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
64ste Akademiese Jaardag
Begin: 26/08/2020, 23:00
Einde: 27/08/2020, 23:00
Kontak:Hanri Lennox -
Plek: Online

​Te midde van 'n wêreldwye gesondheidskrisis hou die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch die 64ste Akademiese Jaardag op 'n virtuele platform op die middae van Woensdag 26 Augustus en Donderdag 27 Augustus 2020. Lees meer.

Registreer hier.