Dié Mandela-dag word u uitgenooi om vir 67 minute te stop en virtueel terug te gee deur deel te neem aan 'n aanlyn-paneelbespreking aangebied deur Matie Gemeenskapsdiens (gehuisves in die Afdeling vir Sosiale Impak) met kundiges wat op fisieke en geestelike welstand fokus.
U sal die geleentheid kry om praktiese metodes vir die prioritisering van fisieke en geestesgesondheid met die paneellede en mede kollegas te bespreek. Lees meer.
Uitnodiging
Program
Bespreek hier