Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PRONTAK
Begin: 14/09/2020, 08:00
Einde: 17/09/2020, 16:30
Kontak:Charmaine Van der Merwe - 021 808 9762
Plek: MS Teams

Die PRONTAK-program (In Engels PREDAC) word jaarliks vir nuut aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch aangebied. Vir meer inligting gerus Charmaine Van der Merwe

cvandermerwe@sun.ac.za

021 808 9762