Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kort Kursus in Kuberveiligheid
Begin: 19/07/2019, 10:00
Einde: 12/08/2019, 10:00
Kontak:Prof Francois Vrey - +27227023106
Plek: Centurion, Gauteng

​Hierdie kusus is ontwerp om bewustheid te skep en bevoegdheid te vestig, asook praktiese vaardighede vas te lê rakende veiligheid en strategie in die kuberomgewing. Die kort kursus is gerig op kuberanaliste, bestuurders, raadslede and persone wat aktief in kuberprogramme en veiligheid werk.

Registrasie by https://shortcourses.sun.ac.za/courses/c-15.html ​​

Navrae: noelle@sun.ac.za ​