Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Auxin
Begin: 23/07/2019, 12:45
Einde: 23/07/2019, 13:45
Kontak:Ms Nothemba Nqayi - 021 808 3717
Plek: E3008, Education Faculty, GG Cillié Gebou Building, Ryneveld Street, Stellenbosch

Hoekom sou mens etiek aanlyn leer?  Verg die vak nie dat ons lewendige debat en filosofiese gesprekke moet voer nie? In hierdie Auxin sessie skenk ons aandag aan etiekdosente en kursusontwikkelaars se ervarings van aanlyn onderrig.  Die aanbieder, Anita Kleinsmidt, is senior dosent aan die Sentrum vir Mediese Etiek en die Reg,  Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, op die Tygerberg kampus.