Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsingstentoonstelling vir die industrie
Begin: 30/11/2018, 16:00
Einde: 30/11/2018, 18:00
Kontak:Comari Schoeman - 021 808 2684
Plek: STIAS, 10 Marais Road, Stellenbosch

Die Fakulteit Natuurwetenskappe nooi jou om ons navorsingsuitstalling te besoek waar van ons nuutste navorsingsprojekte ten toon gestel sal word. Dit sluit vakgebiede soos aardwetenskap, biochemie, chemie en polimeerwetenskap, fisika, fisiologiese wetenskappe, mikrobiologie, plant- en dierkunde, wiskunde, rekenaarwetenskap en toegepaste wiskunde in. Vanjaar snoer die Fakulteit Ingenieurswese kragte met ons saam. Jy kan die navorsingsplakkate enige tyd tussen 16:00 en 18:00 besigtig en met die navorser(s) gesels.