Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Lesingreeks oor Seerowerhowe
Begin: 01/10/2018, 20:00
Einde: 15/10/2018, 20:00
Kontak:Prof F. Vreÿ - +27227023106
Plek: Simon's Town Stellenbosch Saldanha

Regter Anthony Fernando van die Appélhof, Victoria, Seychelles, doen 'n kort lesingreeks oor die funksionering van die internasionaal gesteunde seerowerhof en meegande ontwikkelinge van die reg. SIGLA @ Stellenbosch, tesame met  die UNODC (Maritime Crime Programme) en die  Instituut vir Veiligheidstudies (ISS, Pretoria) tree op as gashere vir die besoek en lesingreeks..

RSVP Prof F. Vreÿ, fvrey@sun.ac.za teen 10 Oktober 2018.

Vir meer besonderhede sien asb die SIGLA blad ("Conferences & Workshops >> 2018) en rol af na die "piracy courts lectures" beskikbaar by https://www.sun.ac.za/english/faculty/milscience/sigla/sigla-events/2018-(2)​