Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
'n Simposium oor die tema “A Theology of the Septuagint”
Begin: 17/08/2018, 14:00
Einde: 19/08/2018, 18:00
Kontak:Prof Johann Cook - 0218083203
Plek: Department of Ancient Studies/Departement Antieke Studie

'n Simposium oor die tema “A Theology of the Septuagint”.

Die konferensie begin Vrydag 17 Augustus om 14h00 en loop tot Sondag 19 Augustus om 18h00.

Neem asseblief kennis van die volgende inligting aangaande die konferensie:

  1. Datum: 17-19 Augustus 2018
  2. Plek: Department Antieke Studie, Universiteit Stellenbosch