As ’n student van die Universiteit Stellenbosch, het jy toegang tot die wye verskeidenheid steundienste van ons Afdeling Studentesake. Die personeel en studente hier is gereed om jou elke tree van die pad by te staan. Boonop het jy toegang tot ander studentesteundienste en kampusfasiliteite wat ’n belangrike rol in die kampuslewe speel. Gebruik gerus hierdie dienste en fasiliteite om jou tyd op universiteit so goed moontlik te benut. Vir meer oor die kampuslewe, lees hieronder: