verwelkomingsgeleentheid

Amptelike verwelkoming deur die Rektor

Die Universiteit Stellenbosch hou op Donderdag 2 Februarie 2023 sy amptelike verwelkomingsgeleentheid vir nuwelingstudente in die Danie Craven-stadion.

Die Droomoptog vind direk na afloop van die verwelkoming van 20:00 tot 22:15 plaas.