​​ ​​OUERS/VOOGDE ONTMOET DIE DEKAAN

LET WEL: Donderdag 19 Januarie

15:00 – 16:00               B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie en B in Arbeidsterapie: Ouers EN NUWELINGSTUDENTE ontmoet die Uitvoerende Hoof, Interdissiplinêre                                                  Gesondheidswetenskappe: prof Usuf Chikte

Plek                             Lesinglokaal 201, Sportwetenskap-gebou, Coetzenburg (Stellenbosch-kampus)

 

DONDERDAG 19 JANUARIE

08:30 – 10:00               Verwelkoming van ouers en nuwelingstudente deur die Dekaan: Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, die Tygerberg-studenteraadsvoorsitter en ander rolspelers in die Fakulteit

Plek                            Tygerberg Sportsaal (nr 10 op die kaart)

10:00 – 11:00               Ontmoeting van ouers en nuwelingstudente met onderskeie programkoördineerders van MB, ChB, BSc in Fisioterapie en BSc in Dieetkunde

Plek                             MB, ChB: Lesinglokaal 11

                                    Fisioterapie: Lesinglokaal 4

                                    Dieetkunde: Lesinglokaal 1

                                    Onderwysgebou (nr 2 op die kaart)