Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gaslesing. Ondersese kabels, haweveiligheid en regsaspekte
Begin: 18/09/2023, 12:00
Einde: 27/09/2023, 12:00
Kontak:Francois Vrey - +2782593422
Plek: Africa Hall Faculty of Military Science

​Ondersese kabelnetwerke is verborge maar kritieke infrastruktuur wat kontinente, state en gemeenskappe elektronies verbind. Afrika huisves ook belangrike ondersese kabelnetwerke langs die kontinent se kus wat Afrika se digitale groei bedien. Hierdie kabelverbindings is ook baie belangrik vir optimale hawebedrywighede, maar bring ook kuberveiligheid en regsaspekte na vore. Hierdie aangeleenthede word op 27 September 2023 (13:30-14:30 SA Tyd ) tydens 'n hibriede gaslesing op die Saldanha Kampus onder die loep geneem. Prof van Niekerk (DUT) and Dr Ramluckan (UKZN) sal onderskeidelik kabelnetwerke, kuberveiligheid, haweveiligheid en sekere regsaspekte aanspreek. Navrae Francois Vreÿ fvrey@sun.ac.za. Meer informasie en skakels rakende die gaslesing beskikbaar op die SIGLA blad by Conferences & Workshops 2023 (sun.ac.za).