Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Hersiening van Mendeley as verwysingsbestuurnutsmiddel

​US Biblioteek- en Inligtingsdiens sal jou insette in ons opname waardeer. Die opname is daarop gemik om die verwysingsbestuurnutsmiddel wat ons ondersteun te hersien. As jy aan ons kort opname wil deelneem, klik asseblief hier.

SU Library review of Mendeley as reference management tool(2).png