Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
sun-e-HR: Kritieke stelselonderhoud

Neem asb kennis van die volgende belangrike informasie:

As gevolg van kritieke stelselonderhoud sal die sun-e-HR stelsel op Woensdag ,16 Desember 2020, nie beskikbaar wees nie. 

Ons vra verskoning vir enige ongerief.

Vriendelike groete

sun-e-HR Ondersteuningsentrum