In hierdie sessie sal deelnemers hulle binne die US se Waarderaamwerk posisioneer en sin maak van waardegebaseerde leierskap. Die werkswinkel sal ondersoek instel na hoe florerende inklusiewe werksplekke bevorder kan word deur ʼn mensgesentreerde werkervaring te skep wat op waardes gebaseer is