Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Boekbekendstelling: 'The Global Scholar: Implications for Postgraduate Studies and Supervision'
Begin: 03/09/2021, 10:00
Einde: 03/09/2021, 11:00
Kontak:Wikus van Zyl - 021 201 0071
Plek: Stellenbosch

Universiteit Stellenbosch en African Sun Media nooi jou uit na die boekbekendstelling van The Global Scholar: Implications for Postgraduate Studies and Supervision. Hierdie boek is die 15de volume in die Sun Press reeks, Research into Higher Education.

Sluit gerus aan en luister na die gesprek wat Prof Peter Rule, een van die redakteurs, met Prof Sioux McKenna, een van die bydraende outeurs, voer.

Registreer vir die boekbekendstelling hier: https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_Qk4iebWxQMaJ63Gx7KcuRw