Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Opvoedkunde Week
Begin: 17/05/2021, 08:00
Einde: 21/05/2021, 17:00
Kontak:Marcel Adams -
Plek: Faculty of Education

​Die Opvoedkunde Studentekomitee (OSK) bied die eerste Opvoedkunde Week aan ter viering van onderwysers. Dit behels 'n spesiale aktiwiteit vir elke dag van die week (17 -21 Mei). Besoek die OSK se sosiale media bladsye vir meer inligting. 

Facebook:

 Esc-Osk Stellenbosch ​​University

Instagram:

 su_education_st​udent_committee​