Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
'Critical reflections on physical culture at the edges of empire' boekbekendstelling
Begin: 09/04/2021, 17:00
Einde: 09/04/2021, 18:00
Kontak:Wikus van Zyl - +27 21 201 0071
Plek: https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_CFLV1PGNSzmlOKUFsDWZvQ

Hierdie innoverende samestelling verskaf 'n transnasionale perspektief op die gebruik van fisiese kultuur praktyke – met die oog om die menslike lyf te versterk, te dissiplineer en te herdink. Die boek verken teorieë van kolonialisme, geslags- en rasse kwessies en maak dus dit self 'n moet-lees vir alle sport geskiedkundiges en diegene wat belangstel in liggamlike oefening.

 

Sluit aan by die boek se redakteur, Dr Francois Cleophas, skrywers Tony Collins, Patricia Vertrinsky, Bruce Kidd, Malcom MacLean, en ander sprekers by hierdie spesiale funksie. Registreer by: https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_CFLV1PGNSzmlOKUFsDWZvQ