Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteek webinar: Deel en disseminasie van data
Begin: 06/08/2020, 12:30
Einde: 06/08/2020, 14:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Online webinar

​​
Die webinar sal 'n oorsig gee oor die aspekte van navorsingsdatabestuur, die deel van navorsingsdata en die dissimenasie van data.

​Registreer asseblief hier.​

'n Skakel na Micosoft Teams sal nader aan die tyd gestuur word na deelnemers.