Prof André Roux sal praat oor tendense vir die volgende 10 jaar en hoe dit relevant sal wees vir Afrika/Suid-Afrika.
Josh Romisher sal praat oor die top 5 lesse wat jy leer deur 'n besigheid in Afrika te vestig.
Versnapperinge sal bedien word na die geleentheid.
SU personeel kry gratis toegang tot die geleentheid. RSVP asb by hanli@stellenboschnetwork.co.za