Kontak:Thobeka Msi
- (021) 808 2557
Plek: Arts and Social Sciences (BA) Building, Room 230
Wil jy weet hoe om LinkedIn te benut om loopbaangeleenthede te vind? Sluit aan by die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste se gesprek met Chris Burgess van die LinkedIn-hoofkantoor in Dublin, Ierland.
Datum: Maandag 14 Oktober 2019
Tyd: 18:00 - 19:00
Plek: Lettere en Sosiale Wetenskappe (BA), Kamer 230
Koste: Gratis
Registreer jou profiel op MatiesCareers vir toegang tot hierdie wonderlike geleentheid – en nog vele meer!
Kontak Thobeka Msi (stm@sun.ac.za) of (021) 808 2557 vir meer inligting.
Aan jou gebring deur die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling.