Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet
Outeur: Professors Wolfgang Preiser; Cathrine Scheepers; Jinal Bhiman; Marietjie Venter; and Tulio de Oliveira
Gepubliseer: 29/11/2021

Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet

Die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) monitor reeds sedert die vroeë stadium van die Covid-pandemie veranderinge in SARS-CoV-2. Dit was 'n waardevolle instrument om beter te verstaan hoe die virus versprei. Laat in 2020 het die netwerk 'n nuwe stam, 501Y.V2 – wat later die beta-variant gedoop is, opgespoor. Nou is nuwe SARS-CoV-2-variant geïdentifiseer – B.1.1.529. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het dit tot 'n kommerwekkende variant verklaar en die naam Omicron daaraan toegeken. Om ons te help om dit beter te verstaan, het Ozayr Patel van The Conversation Afrika wetenskaplikes gevra om te vertel wat hulle weet.

Klik hier om die artikel wat in The Conversation verskyn het, te lees.