![](/english/PublishingImages/news-media/latest-news/student-fees/students-only.jpg)
Studentegelde by die US bestaan hoofsaaklik uit die volgende komponente:
- Onderrigfooie
- Programkostes
- Modulekostes
- Akkommodasie-koste
- Handboeke
Voorbeelde van addisionele kostes volgens die student se keuse:
- Internet- en drukwerk
- PSO-lidmaatskap
- Maaltye en wasgoedkwotas
- Vereniging- en sportlidmaatskap
- Gimnasium-lidmaatskap
Verskillende befondsingscenarios word hieronder as voorbeelde verskaf. Elke scenario is gekoppel aan die jaarlikse, gesamentlike huishoudelike inkomste van die student se familie. ![income_afr.png](/afrikaans/PublishingImages/Pages/fees-at-su/income_afr.png)