Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
KGD: Bedryfsure Kennisgewing

Neem asseblief kennis van Kampusgesondheidsdiens se bedryfsure oor die feesseisoen.

Die Stellenbosch Kliniek (Claassenstraat) sluit om 12:00 op 24 Desember 2021 en heropen om 08:00 op 3 Januarie 2022.

Die Tygerberg Kliniek (FGGW) sluit om 16:00 op 15 Desember 2021 en heropen om 08:00 op 3 Januarie 2022.

Die Fisioterapie praktyk (Claassenstraat en langs die Gimnasium by die Sportwetenskap-gebou):
  • gesluit op 17 Desember 2021
  • 08:00 tot 13:00 vanaf 20 tot 23 Desember 2021
  • sluit om 13:00 op 23 Desember 2021 en heropen om 08:00 op 3 Januarie 2022​
Maak asseblief seker dat u reë​lings getref het vir enige voorskrifte wat in hierdie tydperk gekry moet word.

Ons wens u 'n veilige en gesonde feesseisoen toe!