Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Geslag en hoe dit gereflekteer word in populêre musiek

​Die bespreking sal fokus op hoe geslag/gender en seksualiteit uitgebeeld word in populêre musiek en hoe dit op sy beurt ons persepsies in die samelewing beinvloed.​ Sluit by ons aan op 14 April 2021, van 5vm tot 6nm. Kaylon Weppelman, Eenheid vir Gelykwaardigheid Program Koordineerder: HIV en Seksualiteit​, sal die ​sessie aanbied.​​