Neem asb kennis
van die volgende belangrike informasie:
As gevolg
van kritieke stelselonderhoud sal die sun-e-HR stelsel op Woensdag ,16 Desember
2020, nie beskikbaar wees nie.
Ons vra verskoning vir enige
ongerief.
Vriendelike groete
sun-e-HR Ondersteuningsentrum