Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Trapped inside a washing machine
Was-, ete en drukkerkwotas: sperdatum

Vanaf Donderdag 15 Augustus 2019 sal studente nie meer was-, ete-, en drukkerkwotas op studenterekeninge kan laai nie.

Die kwotas kan wel steeds verhoog word deur kontant by die kassiere by Studentegelde, Admin A, in te betaal. Tygerberg-studente kan betaal by die kassiere in die Kliniese gebou.

Neem kennis dat internetkwotas steeds tot die einde van die eksamen gekoop kan word, maar ‘n maksimum van R1200-00 op jou studenterekening gelaai word. Nadat hierdie beperking bereik word, moet jy kontant betaal by Studentegelde.​