Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Engels vir Akademiese Doeleindes

Die US Taalsentrum bied elke semester 'n Engels vir Akademiese Doeleindes (EAD) kursus aan. Die kursus bestaan uit twee modules:

Lees- en skryfvaardighede (elke Woensdag vanaf 2-4 nm, begin 13 Februarie).

Praat- en taalvaardighede (elke Donderdag vanaf 2-4 nm, begin 14 Februarie).

Modules kan gelyktydig geneem word en die koste van elke module is R2554.20.

 Kontak asb. vir Deena: Deena@sun.ac.za/021 808 4464