Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Informasietegnologie Jaareindfunksie: 16 November

​Informasietegnologie se Jaareindfunksie vind die jaar plaas op Vrydag, 16 November, vanaf 12:00 tot 16:30. ​​

Gedurende dié tydperk sal daar geen IT-ondersteuning beskikbaar wees nie. Indien u IT-diens benodig, teken asseblief u versoek aan op ons ICT Partner Portal by https://servicedesk.sun.ac.za. ​