Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
TEFL: Onderrig van Engels as vreemde taal

​Kursusdatums vir 2019:

Voltydse opsie:
Die intensiewe kursus van 120 uur vind vir vier agtereenvolgende weke plaas op 'n Maandag tot Vrydag van 09:00-16:30.

Maandag 7 Januarie – Vrydag 1 Februarie 2019
Registrasie sluit: Vrydag 7 Desember 2018

Dinsdag 18 Junie – Vrydag 12 Julie 2019
Registrasie sluit: Vrydag 17 Mei 2019

Maandag 11 November – Vrydag 6 Desember 2019
Registrasie sluit: Vrydag 11 Oktober 2019


 

Deeltydse opsie:
Die deeltydse kursus van 120 uur word oor 'n aantal van 20 weke aangebied. Die spesifieke tydsgleuwe sal deurgegee word.

Maandag 4 Februarie – Vrydag 14 Junie 2019
Registrasie sluit: Vrydag 4 Januarie 2019

Vrydag 2 Augustus – Vrydag 13 Desember 2019
Registrasie sluit: Vrydag 5 Julie 2019

 
Geen vorige onderrigervaring word vereis nie. As jy selfversekerd en bedrewe is in Engels,  skakel gerus met Jeanene Olivier (olivierj@sun.ac.za/Tel: 021 808 2167/2905. Faks: 086 725 8690) om uit te vind of jy vir die volgende TEFL-kursus in aanmerking kom.