Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Deel asseblief besonderhede van u Mandela-dagaktiwiteite
Geagte kollegas

 

Ons wil graag besonderhede publiseer van alle Mandela-dagaktiwiteite wat vanjaar plaasvind. Ons nooi bydraes uit wat insluit:

 

'n Paragraaf wat aandui:

• wie is betrokke (Universiteit Stellenbosch-belanghebbende en vennoot),

• waar dit plaasvind,

• wat is die aktiwiteit/e

• wanneer (datum en tyd)

• 'n uitnodiging vir betrokkenheid,

• kontakpersoon en kontakbesonderhede,

• foto/s

Stuur asseblief u bydraes aan Michelle Pietersen teen 22 Junie 2018.