Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ondersteun Jou Studente met die Skryf van Studievoorstelle

​Hierdie twee-dag-kursus behandel die tipiese probleme wat studente met die skryf van 'n navorsingsvoorstel ondervind. Dit help jou ook om sulke probleme raak te sien, en stel oplossings voor. Ons sal aandag gee aan die onderskeie afdelings van 'n navorsingsvoorstel en hulle funksie, sowel as hoe om oorvleueling en herhaling te vermy.