Biodiversiteit – die variasie in alle lewendige organismes – is een van Afrika se rykste bates. Weens daarvan, word genetiese materiaal gesog deur wetenskaplikes, biotegnologie maatskappye en navorsingsinstansies wêreldwyd. Vir dekades lank was daar ʼn vloei van data en biomonsters vanaf die Afrika-kontinent na die globale noorde. Dit was met die afwesigheid van wettige deelnemer-toestemming, skakeling met die gemeenskap of data- of materiaal-oordrag ooreenkomste.
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.