Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dr Morné Mostert praat oor die toekoms van Afrika
Outeur: Ronél Beukes
Gepubliseer: 11/12/2018

'n Geslaagde funksie vir alumni, graduandi en gaste van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is op Maandag, 10 Desember 2018  gehou.

Die programrede met die titel 'n Nuwe paradigma vir die toekoms van Afrika deur die bekende toekomskundige, dr Morné Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) aan die Universiteit Stellenbosch, was baie gewild.

  • Vir 'n opname van dr Mostert se aanbieding, kliek hier.
  • Saam met dr Morné Mostert op die foto is (links) prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en prof Ronel du Preez, visedekaan (leer en onderrig).