Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Meer produkte van BTW vrygestel
Outeur: Sibonelo Radebe, The Conversation
Gepubliseer: 28/08/2018

'n Artikel deur Sibonelo Radebe van The Conversation Africa, Zero rated VAT items: how South Africa is going about expanding the list, is op 27 Augustus 2018 in The Conversation gepubliseer:

 

Suid-Afrika prosesseer tans 'n nuwe verslag deur 'n onafhanklike paneel wie se taak dit was om die huidige lys produkte wat vrygestel is van belasting op toegevoegde waarde (BTW), in hersiening te neem. Dit het gevolg op die BTW-verhoging (van 14% tot 15%) in die 2018/19-begroting ten einde die land te help om 'n yslike begrotingstekort aan te vul. In reaksie op uitsprake dat die BTW-verhoging arm mense gaan seermaak, het die land se minister van finansies die hersiening aangevra om arm huishoudings te beskerm. The Conversation Africa se Sibonelo Radebe het dr Lee-Ann Steenkamp, senior dosent aan die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB), gevra om die belangrikste kwessies rakende die konsepverslag te verduidelik.

  • Om die volledige artikel in The Conversation te lees, kliek hier.