Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SA se pogings om kindergesondheid te verbeter ondervind aanvangsprobleme
Outeur: Profs Renée Blaauw & Lisanne du Plessis
Gepubliseer: 23/05/2018

Dit is belangrik om kinders se voedingstatus te verstaan. Wêreldwyd word ongeveer die helfte van alle sterftes in kinders onder die ouderdom van 5 jaar deur wanvoeding veroorsaak. Dit is vanwee 'n tekort aan genoeg én voedsame kos, asook 'n reeks ander faktore soos gesondheidsorg, opvoeding, sanitasie en higiëne.

​Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.