Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsing bekyk die verband tussen PTSS en bakterië in die dermkanaal
Outeur: Dr Stefanie Malan-Muller
Gepubliseer: 28/09/2017

​Suid-Afrika is een van 10 lande wêreldwyd waar meer as 70% van die bevolking aan trauma bloot gestel word in hulle leeftyd. Hierdie traumatiese ervarings dra by tot die hoë voorkoms van angs- en stress-verwante steurnisse.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.