Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vroue voer steeds stryd om gelykheid
Outeur: Corporate Marketing / Korporatiewe Bemarking
Gepubliseer: 08/08/2016

Op Dinsdag (9 Augustus 2016) het ons Nasionale Vrouedag gevier. In enkele meningsartikels deur personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch val die soeklig op vroue se voortgesette stryd om gelykheid, geregtigheid en erkenning. Klik op die skakels hier onder vir die onderskeie artikels.