Internasionale Verpleegkundigedag word elke jaar op 12 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op die belangrike rol wat verpleegkundiges in die lewering van gesondheidsorg van gehalte wêreldwyd speel. Hulle bekemtoon ook waarom dit belangrik is om in verpleegopleiding te belê. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.