Die Afdeling Sosiale
Impak stel 'n kwartaallikse nuusbrief bekend wat sosiale nuus, aktiwiteite,
gebeure en belangstellings insluit.
Die nuutste
weergawe, met die tema rondom Mandela-dag en "100 maniere om te
impakteer", is hier beskikbaar: http://bit.ly/DSINewsletter2
As u ons volgende
nuusbrief wil ontvang, teken asseblief hier aan: http://eepurl.com/dkLKEb