Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Opleiding en kortkursusaanbiedings vir 2023
Begin: 07/03/2023, 09:00
Einde: 30/06/2023, 09:00
Kontak:Magriet De Villiers - (021) 808 4188
Plek: Online

​Die Sentrum vir Leertegnologieë is daartoe verbind om professionele leergeleenthede te skep wat personeel bystaan in hul pogings om tegnologie sinvol in hul modules te integreer. Onderstaande leergeleenthede is slegs oop vir US-personeel en is gratis.

Klik op enige van die aanbiedingsname hieronder om meer inligting te bekom

  1. Short Course: Introduction to Blended Teaching, Learning and Assessment
  2. Short Course: Advanced Blended Teaching, Learning and Assessment
  3. PowerPoint: A Self-Help Guide
  4. Camtasia Studio: A Self-Help Training Course
  5. SUNLearn Training Module

Benodig u meer inligting? Kontak Magriet de Villiers (mdev@sun.ac.za)