Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Koppel jou ORCID iD!
Begin: 03/10/2022, 10:00
Einde: 31/10/2022, 10:00
Kontak:Marié Roux - 021 808 9917
Plek: Stellenbosch University Library

Die grootste waarde van jou ORCID iD lê daarin om gekoppel te wees. Daar is verskeie plekke waar jy jou iD kan koppel, maar die belangrikste is met jou Universiteit Stellenbosch identiteit, sowel as met databasisse waar jou artikels geïndekseer word, befondsers, uitgewers, organisasies en talle ander.

Om meer uit te vind oor die waarde van ORCID en die verskillende tipes koppeling, lees die Library Research News artikel hier.

Indien jy meer wil leer oor wat dit vir jou kan beteken om 'n unieke navorsersidentiteit deur ORCID te hê, beveel ons aan dat jy ons 6 Oktober webinaar bywoon wat om 14:00 plaasvind. Klik hier om te registreer.